Code | Faculty |
---|---|
01264554 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof JF Thom [email protected] | +27 (0)124203111 |
Die program is toegespits op navorsing.
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Engels of Afrikaans word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Module-inhoud:
Doktorale proefskrif onder die promotorskap van ‘n senior navorser/lektor. Die proefskrif moet bydrae tot nuwe en onafhanklike navorsing in die veld van beeldende kunste. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van evalueerders.Module-inhoud:
Doktorale proefskrif onder die promotorskap van ‘n senior navorser/lektor. Die proefskrif moet bydrae tot nuwe en onafhanklike navorsing in die veld van beeldende kunste. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van evalueerders.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App