Code | Faculty |
---|---|
01264383 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof AB Hofmeyr [email protected] | +27 (0)124202702 |
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.Module-inhoud:
Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App