Code | Faculty |
---|---|
01260162 | Faculty of Humanities |
Credits | Duration |
---|---|
Duration of study: 2 years | Total credits: 360 |
Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Minimum credits: 360
Module content:
Die student moet in navorsingsverslag van ongeveer 100 000 woorde (200 bladsye) bewys lewer van sy/haar vermoë om selfstandig oorspronklike wetenskaplike ondersoek te beplan en uit te voer oor goedgekeurde tema uit die Afrikaanse of Nederlandse letterkunde, taalkunde, kultuur- of mediastudie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App