Modulekode | PRO 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie is ‘n amptelike, voltydse module waarvoor geen student enige vergoeding mag ontvang nie. Dit word gedurende Januarie – Februarie in die student se tweede jaar voltooi. Die module bestaan uit 10 dae se observasie by ‘n voorskoolse sentrum (kleuterskool). Sluit ‘n waarnemingstaak, die aanbied van leeraktiwiteite, deelname aan verwante skool-en gemeenskapsaktiwiteite in, en vereis dat studente deur die skole geassesseer word. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme | |
Voorvereistes | JVK 130 |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App