Jaarboeke

Leerondersteuning 400


 
Modulekode JLD 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module sal fokus op die vroeë identifisering van leerprobleme, diagnostiese assessering om die onderliggende oorsake te bepaal, asook intervensietegnieke vir die suksesvolle hantering van leerhindernisse in die grondslagfase. Die student sal leer hoe om die kurrikulum aan te pas vir leerders wat probleme ondervind met taal sowel as Wiskunde en hoe om hierdie leerders te ondersteun in die verwerwing van 'n positiewe selfbeeld, deur leergeleenthede te skep waartydens die leerders sukses kan ervaar en sodoende in hulle eie vermoëns kan glo.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week in Semeser 1 in Kwartaal 1
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences