Jaarboeke

Grondslagfasestudies 410


 
Modulekode JFP 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die inhoud en vaardighede van uitkomsgebaseerde onderrig soos voorgeskryf in die Nasionale Kurrikulum te verstaan en toe te pas. Die beplanning en bestuur van die drie leerprogramme in die Grondslagfase.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences