Modulekode | JFP 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente se vaardigheid grondslagfase-praktyk te ontwikkel. Die doel met hierdie module is om studente voor te berei om effektiewe klaskamerpraktyk in die grondslagfase te implementeer. Die module fokus op aspekte soos beplanning en assessering, die daarstel van ‘n omgewing wat leer aanmoedig, innoverende onderrigstrategieë, en klaskamerbestuur.
|
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App