Modulekode | WEM 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Begeleide navorsingsprojek van beperkte omvang. Ontwikkeling van ’n navorsingsvoorstel. Toepassing van kwantitatiewe en/of kwalitatiewe navorsingsmetodes. Skryf van ’n navorsingsverslag. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NMQ 755 geslaag. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App