Modulekode | LVO 731 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Inleiding tot onderwysbestuur – proses en modelle. Bestuur as funksie om effektiewe taakuitvoering in skole te verseker. Bestuur van die institusionele bestuursareas. Leierskap in onderwys. Skep van ‘n produktiewe interne onderwysomgewing. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App