Modulekode | EWS 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Eiendomsbelegging. Die aard en omvang van eiendomsbelegging, doelwitte van eiendomsbeleggers, deelnemers aan die eiendomsbeleggingsproses, die eiendomsbeleggingsbesluitnemingsproses, beleggingskriteria, beleggingstydhorisonne, besluitnemingsbenaderings, verskillende belastings van toepassing op eiendomsbelegging en -ontwikkeling. |
Modulekrediete | 9.00 |
Programme | |
Voorvereistes | EWS 210 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App