Modulekode | KSH 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Voorbereidsels en die pryswerk daarvan, verskillende tipes hoeveelheidslyste, tendersamestelling, ekonomiese ontwerp, boukosteramings, ontleding van boukoste, berekening van professionele gelde. Praktiese kontrakteursadministrasie en interne en eksterne kostebestuur. Wet op Projek- en Konstruksie Bestuurs Professie. Wet op Raad vir die Bou-Omgewing, Wet op Konstruksie Industrie Ontwikkelingsraad. Geotegniese en siviele ingenieurswerke. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App