Hantering van studenteprobleme: Kommunikasiekanale
Akademiese aangeleenthede
Die Student/Klasverteenwoordiger rapporteer die aangeleentheid aan òf die Dosent òf die Departementshoof òf die Dekaan òf die Direkteur: Studentesake wat die aangeleentheid na die Vise-Rektor of Registrateur sal eskaleer.
Anders kan die Student/Klasverteenwoordiger die aangeleentheid aan die VSR-verteenwoordiger rapporteer, wat die aangeleentheid na die Direkteur: Studentesake sal eskaleer, waarna dit deur die Vise-Rektor of Registrateur hanteer sal word.
Nie-akademiese aangeleenthede
Die Student rapporteer die aangeleentheid aan òf die VSR-verteenwoordiger òf die Direkteur: Studentesake wat die aangeleentheid na die Vise-Rektor of Registrateur sal eskaleer.
Anders kan die Student die aangeleentheid aan die Direkteur: Studentesake rapporteer, waarna dit deur die Vise-Rektor of Registrateur hanteer sal word.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App