Interne publikasies
Die aanwending van die korporatiewe identiteit op alle Universiteit van Pretoria-publikasies (gemik op interne en eksterne gehore) moet deur die Direkteur: Universiteitsbetrekkinge en die Handelsmerk- en advertensiespesialis afgeteken word.
Eksterne publikasies
Met die uitsondering van publikasies wat amptelik goedgekeur is, mag geen publikasies, bv. eksterne koerante, pamflette en strooibiljette op die kampusse versprei word nie, tensy die Direkteur: Universiteitsbetrekkinge dit goedgekeur het.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App