Die aandag van studente word daarop gevestig dat selfone glad nie tydens lesings en praktika gebruik mag word nie en afgeskakel moet wees. Studente word verder verbied om lesings sonder die toestemming van die betrokke dosent op te neem. In die geval van studente met spesiale behoeftes, moet reëlings egter vooraf getref word om die nodige toestemming te verkry.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App