Alle personeel en studente verbonde aan die Universiteit moet te alle tye die voorskrifte ten aansien van beroepsgesondheid en -veiligheid soos uiteengesit in die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993), nakom, insluitend alle reëls en werksprosedures wat deur die Universiteit in belang van gesondheidveiligheid daar gestel is.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App