Ingevolge die neergelegde beleid van die Universiteitsraad word geen vorm van ontgroening ten opsigte van eerstejaars of ander studente toegelaat nie. ’n Verwelkomingsprogram wat eindig op die aand voordat lesings amptelik begin, word met die goedkeuring van die Universiteitsbestuur aangebied.
.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App