Die gebruik van die Universiteit se rekenaarfasiliteite is onderhewig aan die Gedragskode vir Gebruikers van die Studenterekenaarsgebruikersomgewing. Optrede in stryd met die Kode, sal ooreenkomstig die bepalings daarvan hanteer word. Die Kode kan besigtig word by www.up.ac.za/services/it/documentation/docs/ITS1208.pdf Alle gebruikers word verplig om eers die Gedragskode te lees en hul daaraan te onderwerp alvorens hulle die rekenaarfasiliteite mag gebruik. ’n Hardekopie van die Gedragskode is op aanvraag by die verskillende studenterekenaarlaboratoria beskikbaar.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App