Jaarboeke

Program: BScHons Natuurlewebestuur

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
03241001 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 135

Programinligting

Verwys asseblief na die Engelse weergawe vir meer inligting.

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar

Renewal of registration

  1. Subject to exceptions approved by the Dean, on the recommendation of the head of department, and in the case of distance education where the Dean formulates the stipulations that will apply, a student may not sit for an examination for the honours degree more than twice in the same module.
  2. A student for an honours degree must complete his or her study, in the case of full-time students, within two years and, in the case of after-hours students, within three years of first registering for the degree and, in the case of distance education students, within the period stipulated by the Dean. Under special circumstances, the Dean, on the recommendation of the head of department, may give approval for a limited extension of this period.

In calculating marks, General Regulation G.12.2 applies.

Apart from the prescribed coursework, a research project is an integral part of the study.

Toelatingsvereistes

Alle aansoeke om toelating moet die Kliëntedienssentrum Universiteit van Pretoria Pretoria 0002 of die Direkteur van die Sentrum vir Natuurlewebestuur teen 30 Oktober van die voorafgaande jaar bereik.
 
Om vir toelating tot die BScHons in Wildlewe Bestuur te kwalifiseer, moet voornemende studente 'n BSc-graad met Veekunde, Ekologie, Dierkunde, Plantkunde, of 'n soortgelyke relevante biologiese hoofvak voltooi het; of 'n BScAgric Veekundige Wetenskappe en / of Plantproduksie; 'n BSc Bosbou, 'n BVSc-graad, of 'n soortgelyke graad. Die kandidaat moet ook bewys lewer dat hy 'n relevante module in Statistiek geslaag het, andersins moet hulle afsonderlik vir een registreer. 'n Suid-Afrikaanse ekwivalente gemiddelde punt van 60% word gewoonlik vereis vir al die modules wat in die finale jaar van voorgraadse studie. Bepaling, houding en standaard van voorgraadse projekte, waar beskikbaar, sal ook in ag geneem word nie. Studente word op meriete gekeur.

Slaag met lof

The BScHons degree is awarded with distinction to a candidate who obtains a weighted average of at least 75% in all the prescribed modules and a minimum of 65% in any one module.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences