Jaarboeke

Program: MA Drama-uitvoering

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250112 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 240
Contact:
Prof CW Broodryk
[email protected]
+27 (0)124202556

Toelatingsvereistes

- ’n BAHons-graad van die Universiteit van Pretoria.

- ’n Gemiddelde van minstens 60%.
 
of
 
- ’n Gelykstaande kwalifikasie aan enige ander tersiêre inrigting asook ’n onderhoud en ’n preliminêre ekstern-gemodereerde eksamen.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences