Jaarboeke

Program: BAHons Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01242131 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Miss RE Morwane
[email protected]
+27 (0)124204190

Programinligting

Hierdie program word aangebied deur afstandsonderrig oor ’n tweejaarperiode met ’n paar kontakgeleenthede op kampus.

Alle studente moet in die veld van erge gestremdhede werk.

Alle studente moet vaste e-pos- en internettoegang van hul woonplek af hê.

Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 30 November.

 

Toelatingsvereistes

- Studente wat aansoek doen vir die tweejarige program moet oor ’n relevate driejarige baccalaureusgraad beskik om te kwalifiseer vir toelating.

- Alle studente moet in die veld van erge gestremdhede werk.
 
- Alle studente moet vaste e-pos- en internettoegang van hul woonplek af hê.
 
- ’n Beperkte aantal studente word tot die program toegelaat en voornemende studente moet aan die keuringsvereistes voldoen.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences