Jaarboeke

Program: BMusHons Musiekopvoeding

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01242031 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120

Toelatingsvereistes

'n Nasionale eerste (3-jarige) graad in musiek – BA (Musiek) of BMus – met ? gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.

 

 

Addisionele vereistes

Die aflê van ’n toelatingstoets. Dit sal beide praktiese en teoretiese aspekte insluit sowel as ’n demonstrasie van vaardighede ten opsigte van die fasilitering van musiek-opvoeding. Bewyslewering van musiekvaardighede en kennis, insluitend die minimum standaard van Graad V Prakties en Graad IV Teorie (Unisa, Royal Schools, Trinity).


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences