Jaarboeke

Omvattende pasiënt bestuur 271


 
Modulekode TBW 271
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die doel van hierdie module is: • Vaslegging van aspekte verwant tot beroepsveiligheid en gesondheid • Vaslegging van kommunikasievaardighede nodig tydens hantering van pasiënte • Ontwikkeling van aanbiedingsvaardighede om groot gehore toe te spreek • Fasilitering vir ‘n begrip van professionele en etiese gedrag • Vaslegging van kennis aangaande wetlike aspekte verwant tot tandheelkundeVaslegging van kennis/vaardighede in terme van administratiewe bestuur en skedulering in ‘n tandheelkundige praktyk • Vaslegging van psigologiese aspekte met betrekking tot pasiëntbestuur • Fasilitering van die bestuur van ‘n primêre voorkomende behandelingsplan • Voorsiening van primêre voorkomende behandeling in samewerking met BChD studente
Modulekrediete 3.00
Voorvereistes ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Tandheelkundige Bestuurswetens
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences