Modulekode | MDB 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module sal die mondhigïenestudent toerus met ‘n breë basiese kennis van die ontwikkeling, normale makroskopiese en mikroskopiese struktuur en funksies van die mondholte, tande en verwante strukture. Die kursusinhoud sal dien as voorkennis vir die kliniese vakke asook mondpatologie in die mondhigïenekursus. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App