Jaarboeke

Gevorderde internasionale beleggings- en besigheidsreg 802


 
Modulekode GTB 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Inleiding tot volkereg en streeksreg: teorie en bronne (b) Ekonomiese geletterdheid en basiese besigheidsbestuursvaardighede (c) Internasionale finansiële instellings en leningstransaksies (d) Belegging en handel in Afrika: bilaterale en multilaterale perspektiewe (e) Europese Unie-reg (f) Finansiëledienste- en effekteregulering (g) Internasionale besigheidstransaksies (h) Belegging en verkryging
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Sentrum vir Menseregte
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences