Jaarboeke

Gevorderde formuleringsteorie 803


 
Modulekode GPC 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die onderwerpe sluit die volgende in: (a) Gevorderde formuleringsteorie (b) Sistemiese milieu: substantiewe dimensie; uitlegdimensie; grondwetlike dimensie (c) Dokumentêre kontrakte (d) Funksionele milieu: strukturele dimensie; semantiese dimensie (e) Wetgewende verpligtinge rakende algemene omgangstaal
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes GPC 802
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences