Jaarboeke

Long- en nierfisiologie, suurbasis-ewewig en temperatuur 221


 
Modulekode FLG 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Bou, gaswisselings- en nie-repiratoriese funksies van die longe; bou, uitskeidings- en nie-urinêre funksies van die niere; suurbasis-ewewig, asook die vel en liggaamstemperatuur-beheer.
Prakties: Praktiese oefeninge om die teorie toe te lig.

Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes FLG 211 en FLG 212
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences