Jaarboeke

Motoriese leer en ontwikkeling II 221


 
Modulekode EXE 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Hierdie module stel die veldgebaseerde vakkundige bekend aan die onderliggende prosesse van menslike bewegingsleer. Beginsels van prestasie-assessering, effektiewe onderrig, praktykontwerp, rehabilitasie en riglyne om opleidings-/afrigtingservaring, vaardigheidverwerwing en prestasie te optimaliseer, word aangespreek. Geleenthede om beginsels toe te pas sal ingesluit word.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes EXE 120
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences