Jaarboeke

Molekulere tegnieke 705


 
Modulekode BOT 705
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die inhoud is slegs in Engels beskikbaar.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes *Admission into BSc Hons in Plant Science (Plant Biotechnology/Physiology)*
Kontaktyd 1 lesing per week, 5 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Plantkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences