Jaarboeke

Algemene beginsels van inkomstebelastingreg 801


 
Modulekode ATL 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Uitleg van belastingwetgewing (b) Bruto inkomste (c) Algemene aftrekkings (d) Spesifieke aftrekkings en toelaes (e) Vasgestelde verliese (f) Besware en appèlle (g) Reëls van die Belastinghof (h) Algemene belastingvermydingsartikel (GAAR)
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences