Jaarboeke

Anatomie 700


 
Modulekode ANA 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud 'n Volledige samevatting van alle anatomiemodules op nagraadse vlak is in die Studiehandleiding vir Nagraadse Anatomiekursusse gepubliseer wat op aanvraag by die Departement Anatomie beskikbaar is.
Modulekrediete 96.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences