Jaarboeke

Inleiding tot menslike anatomie 123


 
Modulekode ANA 123
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring                                                             Die module lei die student in tov anatomiese begrippe soos o.a. liggaamsvlakke, liggaamstreke, asse van beweging, basiese anatomiese terminologieë, ens. Ontwikkelings-anatomie, osteologie, antropometrie, skeletspierstelsel, beenfunksie en klassifikasie, senuwee-innervasie, basiese anatomie van die brein, kardio-respiratoriese stelsel en endokriene sisteem word behandel. ’n Groot deel van die module word gewy aan bewegingsanatomie en die toepassing daarvan.

Modulekrediete 8.00
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences