Jaarboeke

Fakulteit Regsgeleerdheid


Welkom by die Fakulteit Regsgeleerdheid

Die Fakulteit Regsgeleerdheid, soos gesien vanuit een perspektief, bestaan uit personeel, studente en die gebou. Dit is egter ook baie meer as dit:  Dit verteenwoordig 'n idee, naamlik die idee van 'n samelewing wat deur regsreëls gereguleer word en nie deur individue nie. Hierdie idee word deur ons Fakulteit nagestreef deur te fokus op die reg en op uitnemendheid in alle afdelings van regsgeleerdheid. Dit word ook nagestreef deur te fokus op regsgeleerdes en deur ons studente daarop voor te berei om leiers van hul gemeenskappe te wees waar hulle die rol van die reg en regsbeginsels effektief kan bevorder.  


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences