Jaarboeke

Gemeenskapsbetrokkenheid 214


 
Modulekode CYE 214
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Gemeenskapsbetrokkenheid. Sluit aspekte van bedieningspraktyk in. Algemene beginsels en vorming.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Praktiese Teologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences