Modulekode | WTW 256 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie en oplosmetodes vir lineêre differensiaalvergelykings asook vir stelsels lineêre differensiaalvergelykings. Teorie en oplosmetodes vir eerste orde nie-lineêre differensiaalvergelykings. Die Laplace-transform met toepassing in differensiaalvergelykings. Toepassing van differensiaalvergelykings op modelleringsprobleme. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese Engage BIng Chemiese Ingenieurswese BIng Chemiese Ingineurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Elektroniese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Rekenaaringenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese Engage BSc Chemie BSc Fisika BSc Meteorologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | WTW 158 en WTW 164 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App