Modulekode | VKU 260 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Veekunde-ekologie, wisselwerking tussen genotipe en omgewing. Veekundig-ekologiese faktore wat streeksindeling beïinvloed. Veekundige ekologiese faktore wat in oorweging geneem moet word by die verkryging van die produksiefaktore, beplanning en bestuur van die veeboerdery-onderneming. bewaringsboerdery en aangepaste boerdery- en bestuurstelsels; omgewingsbewaring. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | VKU 250 GS of TDH |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App