Modulekode | VKU 222 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die chemiese samestelling van voer. Verteringsprosesse en die verteerbaarheid van voere. Die voeding en voedingsbehoeftes van vee. Basiese rantsoenformulering. Intensiewe en ekstensiewe voeding. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App