Modulekode | TLR 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Kariotipering van plaasdiere; ras en spesieverskille en invloed op rasklassifikasie. Invloed van chromosomale afwykings. Fenotipe uitdrukking van gene en geeninteraksies in plaasdiere. Enkelgeen, hoofgeen en polygene. Variasie in eienskappe van ekonomiese belang en statistiese beskrywing. Benutting van genetiese variasie. Teeltwaarde bepaling en familie indeks op enkeleienskappe. Beginsels van teeltstelsels. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GTS 261 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, Prakties tweeweekliks |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App