Jaarboeke

Stralingsfisika 210


 
Modulekode RFI 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud X-straal-generator: transformator, energieverliese, gelykrigting, kapasitorontladingstelsels, beheer van kVp en mA, hoogspanningskabels. Beeldversterkerbuis: Konstruksie, helderheidswins, koppelstelsels. TV-kamera en TV-monitor: Konstruksie, videosein, skandering, beeldgehalte. Optika: weerkaatsing, breking, totale weerkaatsing, spieëls, lense, dunlensformule, lensfoute, veseloptika, lasers, laserkamera. Rekenaar: basiese hardeware, digitale beginsels en terminologie, datastoring.
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Voorvereistes RFI 110, MTL 180, RAN 100, FSG 161, FSG 162, RAW 182 en RAW 180
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences