Modulekode | GVP 160 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs bywoningsmodule Gemeenskapsverpleegkunde prakties. Verpligte praktiese werk, insluitend moeder- en kindergesondheid, skoolgesondheid, beroepsgesondheid en -veiligheid, geriatriese sorg, die voorkoming en beheer van oordraagbare siektes, rehabilitasiedienste en gemeenskapshulpbronne, omgewingsveiligheid, fisieke en verpleegassessering van pasiënte, diagnose, sorg en gesondheidsvoorligting. Gesinstudie en gemeenskapsprofiel. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App