Modulekode | GVP 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Individuele, gesins- en gemeenskapsorg binne die konteks van gemeenskaps-verpleegkunde. Omvattende benadering tot die versorging van babas, kinders, vroue, mans en diegene in unieke omgewings of omstandighede (bv. bejaardes, haweloses, gemarginaliseerde gemeenskappe, noodsituasies en voortplantingsgesondheid). Algemene gemeenskapsgesondheidsprobleme. Oordraagbare siektes en immunisasie, MIV/Vigs. Chroniese fisieke en geestesgesondheidsprobleme. Sosiale patologie in die gemeenskap. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GVP 110 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App