Modulekode | GNK 484 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Geleentheid vir die student om kennis te maak met die mees algemene endokrinologiese probleme in die praktyk, insluitend diabetes en obesiteit. Die klem val op herkenning van hierdie probleme en hul praktiese hantering. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 381,GNK 383,BOK 380,GNK 386,GPS 380,BOK 382,SMO 380,SMO 311,SMO 382 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Gesondheidswetenskappe Dekaan |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App