Modulekode | ART 401 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voortgesette studie van arbeidsterapie vir pasiënte/kliënte met fisiese en neurologiese toestande. Integrasie en toepassing van kennis en vaardighede in die fisiese/neurologiese veldwerkplasings. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, SEP 110/ZUL 110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122 |
Kontaktyd | 4 ander kontak per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App