Jaarboeke

Menslike sel- en ontwikkelingsbiologie 324


 
Modulekode ANA 324
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Praktiese aspekte van selbiologie. Sel, weefsel en organismekulture. Biologie van kultuuromgewing. Sellulêre basis van morfogenese, verdelingspatrone en gastrulasie. Vroeë werweldierontwikkeling; neurilasie, ekto-, meso-, en endodermderivate. Selbestemming en embrioniese axis, insluitend abnormaliteite. Ontwikkeling van die tetropodaledemaat en selsterfte. Afstandselinteraksies deur middel van hormone en metamorfose. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappe studente geneem word.
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes ANA 214, ANA 226
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences