Modulekode | SAR 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Algemene beginsels van die sakereg (b) Grondwetlike aspekte (c) Beheer (besit en houerskap) (d) Eiendomsreg (insluitend mede-eiendom en deeltiteleiendom) (e) Beperkte saaklike regte (insluitend serwitute, beperkende voorwaardes, publieke serwitute, mineraalregte en saaklike sekerheidsregte) |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App