Modulekode | RPR 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA met spesialisering in regte (a) Die inheemse stamme, hulle kultuur en die begrip regspluralisme (b) Persone- en familiereg van inheemse volkere (c) Deliktereg van die inheemse reg (d) Erfreg van die inheemse reg (e) Kontraktereg van die inheemse reg (f) Regskonflikte en hofstrukture (g) Godsdienstige regstelsels in Suid-Afrika |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App