Jaarboeke

Romeinse reg 120


 
Modulekode ROM 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte Algemene inleiding tot die Romeinse reg en Europese reg as grondslae van die Suid-Afrikaanse privaatreg. INLEIDING TOT DIE ROMEINSE SAKEREG (a) Sake, saaklike regte, besit (b) Eiendomsreg, beperkings, verkryging, beskerming (c) Beperkte saaklike regte, serwitute, saaklike sekerheidsregte INLEIDING TOT DIE ROMEINSE KONTRAKTEREG (a) Algemene beginsels van die kontraktereg (b) Besondere kontrakte (c) Kwasi-kontrakte INLEIDING TOT DIE ROMEINSE DELIKTEREG (a) Algemene beginsels van die Romeinse deliktereg (b) Besondere delikte (c) Kwasi-delikte
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 tutoriaal per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Regsleer
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences