Jaarboeke

Spraakwetenskap: Prakties 181


 
Modulekode SWL 181
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Artikulatoriese fonetiek; ouditiewe spraakklankdiskriminasie (normale spraakklanke); fonetiese transkripsie van die klanke van normale spraak; artikulatoriese en ouditiewe bewustheidsopleiding.

Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Kontaktyd 28 praktiese sessies
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences