Modulekode | SPP 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Beskrywing van afasie, traumatiese breinbesering, regterhemisfeersindroom en demensie. Beskrywing van vlotheidsversteurings. Oorsig van die aard en oorsaaklike faktore van hierdie afwykings en beskrywing van die kenmerke van kliënte met hierdie afwykings. Benaderings tot die evaluering en behandeling van hierdie afwykings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App