Jaarboeke

Oudiologie 410


 
Modulekode ODL 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Opvoedkundige oudiologie: Definisie, beginsels en opvoedkundige aangeleenthede. Evaluasie en intervensie van die kind met ’n gehoorverlies, met spesifieke verwysing na: vroeë intervensiestrategieë, stratgieë om die kind se ouditiewe vaardighede te ontwikkel, asook ekspressiewe en reseptiewe taalvaardighede; kommunikasiewyses, kollaborasie en konsultasie.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes ODL 310, 320, 381, 382
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences