Jaarboeke

Oudiologie: Prakties 382


 
Modulekode ODL 382
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Gevorderde oudiologiese evaluering, insluitende elektrofisiologiese metings soos oto-akoestiese emissies en ouditiewe ontlokte potensiale. Vestibulêre evaluering van pasiënte met vertigo/duiseligheid en wanbalans en vestibulêre rehabilitasie. Evaluering van ouditiewe prosesseringsafwykings.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes ODL 210, 220, 281
Kontaktyd 20 Kliniese oefensessies, 14 seminare, 44 praktiese sessies
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences